Glassponse

Glassponse
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Animalia (diere)
Filum:
Porifera (sponsdiere)
Spesie:
Hexactinellida

Glassponse (Hexactinellida) is 'n klas van sponsdiere (porifera), wat gekenmerk word deur 'n skelet bestaande uit vier- en/of sespuntige spikula van kiesel. 'n Bekende verteenwoordiger van hierdie klas is die venusmandjie (Euplectella aspergillum).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search